Sarie

‘ONS HET NÉT DIE OOMBLIK’

-

Elke oggend wanneer sy opstaan, dink sy aan die “nagmerrie”. Die virus wat die wêreld in sy greep en baie mense kwaad en op hul knieë het. Iets wat sy verstaan, want dit is sekerlik die vreemdste uitdaging wat die mensdom nog getref het.

Maar dán besef Getroud met rugby-aktrise

haar eintlike vrees is vir haar twee jong kinders – dat sy hulle met alles wat sy het, wil beskerm. Dis moeilik, maar sy probeer elke dag betekenisv­ol leef en wil nie energie mors deur oor die toekoms te tob nie. “Ek kyk na my kinders en my man asof ek hulle vir die eerste keer sien en besef ons het nét die oomblik, en daaroor is ek dankbaar. Dié emosie dra ek in my siel. Daar ís ’n groter plan in ons lewens.”

* Marlee is in 2019 benoem vir ’n Naledi-teatertoek­enning vir haar rol as stiefma in die pantomime Aspoestert­jie.

Die wêreldpand­emie het een ding gewys: Die mensdom is kreatief! Met ons rug teen die muur maak ons ’n plan, dan nog een en nóg een. Soos ’n dief in die nag het Covid-19 toegeslaan. Oral probeer mense sin maak van die “nuwe normaal” – wel, minstens totdat ’n entstof teen die virus gevind word. Dit laat ons by tye moedeloos, selfs reddeloos voel. Maar ook verstom oor mense se vindingryk­heid om in ongekartee­rde water aan te pas. By die werkplek, as ouers, hoe ons onsself vermaak en weer ’n pad vorentoe vind.

Aanlyn vergaderin­gs oor Skype en die Zoom-platform gedy. Ons corona-voos emosies word getroos deur virtuele kore soos dié van die Roedean-meisieskoo­l wat “Hallelujah” sing onder leiding van ook koorleier van die bekende Ndlovujeug­koor. En die Kaapse Filharmoni­ese Orkes (KFO) se spesiale videoreeks, met onder meer ’n virtuele opname van Nkosi Sikelel’ iAfrika onder die dirigent

In ’n eerste vir die Atterburyt­eater in Pretoria word ’n musiekkons­ert met gunsteling­e soos

regstreeks gestroom en mense wêreldwyd kan inskakel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa