Sarie

OM TE WEET

-

Die prosedure word in ’n dagkliniek met behulp van skemernark­ose (bewuste sedasie) gedoen en duur sê dr. Wilkinson. Oortollige borsweefse­l word verwyder vir die verlangde borsgroott­e, gewoonlik iets tussen ’n C- en D-keël. Sy beveel aan dat jy ’n nag in die post-operatiewe eenheid deurbring. Jy gaan die volgende 10 dae vir opvolgbeso­eke. Jou borste voel ’n paar weke lank ’n bietjie ongemaklik. Spesiale pleisters word vir daarna voorgeskry­f om letsels te verminder. Daar word aanbeveel dat jy vir 2 weke ná die operasie ’n chirurgies­e bra dra en daarna ’n sportbra vir nog 2 tot 4 weke. Die swelsel sak ná sowat en die finale resultaat is ná sowat sigbaar. In die meeste gevalle kan jy binne 2 weke teruggaan werk toe, tensy jou werk baie fisieke inspanning verg, en ná ’n paar weke weer stadig begin oefen. Die littekens sal ná 18 maande vervaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa