Suid-Kaap FORUM

VF+ deel warmte uit

-

RIVERSDAL ‘n Klein bietjie warmte is aan inwoners in die omgewing van Kruisrivie­r deur middel van ‘n mildelike skenking gebring.

Rdl Johannes Hartnick (onder-burgemeest­er: Hessequa Munisipali­teit) het op eie inisiatief die skenking vanaf eerw Kitty Beukes ontvang. Beukes is ‘n oud-Riversdall­er en voormalige skoolhoof by Kruisrivie­r Primêre skool. “Hy het ses sakke winterskle­re, komberse en bestanddel­e vir sop geskenk.”

Riversdal VF+ het dit op hul onkoste na Hessequa gekoerier en op Saterdag 8 Julie uitgedeel. “Die mense was baie dankbaar. Dit is die VF+ se manier om aan die gemeenskap terug te gee, veral die wat dit nodig het.”

• Besoek www.suidkaapfo­rum.com vir ‘n fotogalery

 ??  ?? Rdl Hartnick en VF+-lede saam met van die begunstigd­es.
Rdl Hartnick en VF+-lede saam met van die begunstigd­es.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa