Suid-Kaap FORUM

Seagulls breek Arrows se pyle

-

MELKHOUTFO­NTEIN Beide die A- en B-spanne van Seagulls Rugbyklub het Saterdag 15 Julie hul wedstryde teen Arrows van Slangrivie­r gewen. Die wedstryde in die Presidents­liga (Langebergs­treek) het op Melkhoutfo­ntein se gronde plaasgevin­d en is in goeie gees gespeel. Seagulls A wen 11-10 en Seagulls B wen 20-10.

Die span se volgende wedstryde is op 29 Julie teen Blues (tuis) en op 5 Augustus teen Rangers (tuis).

 ?? Foto: Louise Mouton. ?? ‘n Speler van Slangrivie­r Arrows duik om ‘n drie te druk.
Foto: Louise Mouton. ‘n Speler van Slangrivie­r Arrows duik om ‘n drie te druk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa