Suid-Kaap FORUM

Ben soek ‘n goeie tuiste

-

Ben, ‘n tweejaar oue Jack Russel soek na ‘n goeie huis. Hy is ‘n regte huishondji­e met goeie maniere en geniet baie aandag. Hy kom goed oor die weg met kinders. Sy nuwe gesin moet hom net soveel liefde en aandag gee soos wat hy tans ontvang en die erf moet goed omhein wees. Skakel Sandra Lotz (Cars) by 082 962 1831.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa