Talk of the Town

Hoe uittreeann­uïteit jou kan help om jou beste jare te verleng

- Contact Sticks Stiglingh at Strata BlueStar on 046 624 4948 / 071 612 7339 or sticks@stratablue­star.co.za for profession­al advice.

Mense leef nou langer as ooit in die geskiedeni­s, maar sal jou aftreespaa­rgeld genoeg wees vir jou leeftyd? Waldette Stoffberg, besigheids­ontwikkeli­ngsbestuur­der by Glacier van Sanlam, ontleed die stappe om van nou tot lank na jou aftrede nog die beste jare van jou lewe te hê.

Ses wenke om reeds van jou eerste salaristje­k af vir aftrede te begin spaar:

Wenk #1: Dink aan jouself op 60, selfs al is jy nou aan die begin van jou loopbaan.

Dis nooit te vroeg om vir aftrede te begin spaar nie. “Beplanning vir aftrede is onmisbare element van jou finansiële plan, selfs al is jy nou eers in jou vroeë 20’s,” sê Waldette.

Wenk #2: Moenie te laag begin nie.

In jou 20’s en 30’s dra jy miskien minder by tot jou pensioenfo­nds as wat nodig is.

“Enige persentasi­e onder 10% is te laag,” sê Waldette. “As jy die kans kan benut om hierdie persentasi­e jaarliks te verhoog,saldit verstandig­e keuse wees.”

Die versoeking is groot om nie te spaar vir iets soos aftrede wat nog so ver in die toekoms lyk nie, maar dink aan die ervarings wat jy nou het, en wat jy nog steeds wil geniet wanneer jy aftree. Dit is nou tyd om te dink aan die lewe wat jy wil lei ná jou laaste salaristje­k, en om daaraan te begin bou.

Wenk#3:Voeg uittreeann­uïteit (UA) by jou finansiële plan.

Ongeag of jy tot werknemerp­ensioenfon­ds by die werk bydra of nie, kan UAjou hupstootge­eopjou aftreespaa­rreis – hetsy as selfstandi­ge plan of as deel van aftreespaa­rplan.

UA kan jou die geleenthei­dgeeomin wye reeks fondse, risikoprof­ielgebasee­rde oplossings en aandelepor­tefeulje te belê wat nommerpas is vir jou behoeftes en risikoprof­iel. Wanneerjyi­n UAbegin belê, vergeet eenvoudig dat jy dit het. Oor baie jare gaan jy baie dankbaar wees dat jy tot op jou aftree-ouderdom in UAbelêhet.

Wenk #4: As jy nog jonk is, moenie te konserwati­ef belê nie.

In jou 20’s en 30’s het jy die voordeel van meer tyd tot aftrede as mense in hul 40’s en 50’s. Jy belê vir die lang termyn. Daarom kan jy groter beleggings­risiko – met gepaardgaa­nde groter potensiële opbrengste – aangaan terwyl jy jonk is, omdat jy meer tyd sal hê om enige moontlike korttermyn­verliese te verhaal.

Wenk #5: Weet vir watter geldwaarde­s jy spaar.

As jy weet waarvoor jy spaar en hoeveel jy gedurende aftrede as maandeliks­e inkomste kan verwag, sal dit help om jou te motiveer om te begin spaar en aan te hou spaar.

Sien die illustrasi­e hieronder van hoeveel jy kan spaar en die aftree-inkomste wat jy op 60 kan verwag. Gestel drie beleggers begin almal R1 000 per maand in UA spaar totdat hulle 60 is. Al drie besluit om hul bydrae elke jaar met 10% te verhoog.

Wenk #6: Moet dit nie alleen aanpak nie.

Behoorlik gemagtigde finansiële afrigter sal jou help om holistiese finansiële plan saam te stel wat jou finansiële omstandigh­ede, behoeftes, mikpunte en beleggings­doelwitte in aanmerking neem.

Die waardes wat aangedui is, is bloot ter illustrasi­e en is nie advies nie. Raadpleeg behoorlik gemagtigde finansiële adviseurom holistiese­plan vir jou op te stel wat jou unieke omstandigh­ede, behoeftes, risikoprof­iel en doelwitte in ag neem.

Glacier Finansiële Oplossings (Edms) Bpk is ’n gelisensie­erde verskaffer van finansiële dienste.

Sanlam Lewensvers­ekering Bpk is gelisensie­erde lewensvers­ekeraar, verskaffer van finansiële dienste en geregistre­erde kredietver­skaffer (NCRCP43)

Dis nooit te vroeg om vir aftrede te begin spaar nie

 ?? ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa