Tuis Badkamers

KOEL KONTEMPORÊ­R

#1 So vars!

-

’n Losstaande bad reg langs die glasskerm van ’n dubbelstor­t is die toppunt van sjiek in dié weelderige vertrek. Die bad het miskien nie pootjies nie, maar hy sit steeds sy beste voetjie voor! Hoewel die badkamer jare gelede al opgeknap is, verseker die vars wit afwerkings saam met aardse teksture soos glyvaste keramiekte­ëls en houtkantta­feltjies dat dit nog lank modieus sal lyk. Verhitte handdoekre­lings en aparte stortkoppe rond die prentjie af.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa