Tuis Badkamers

Retro kraai koning

-

#3

Martina Klopper en Ian Goodes is gesoute opknappers. Hulle het ’n afgeleefde huis in Boston, Kaapstad, omgetower in ’n pragtige retro-kontemporê­re ruimte. In die proses is ’n muur tussen die stort en badkamer op die tweede verdieping uitgebreek om ’n groter vertrek te skep; al die outydse afwerkings is ook uitgehaal. Die ligpienk mure skep tonne atmosfeer en kontrastee­r met die geometries­e swart-en-wit vloerteëls.

Vloerteëls van Italtile; krane van John Brass Taps & Fittings

 ??  ?? Ons is dol hieroor! Wie’t gesê kuns hoort nie in die badkamer nie? Dié kontemporê­re bad is ’n weelderige toevoeging.Bad van Livingston­e Baths; kopertafel­tjie van superbalis­t.com Verfkleur Dulux Sicilian Summer 4
Ons is dol hieroor! Wie’t gesê kuns hoort nie in die badkamer nie? Dié kontemporê­re bad is ’n weelderige toevoeging.Bad van Livingston­e Baths; kopertafel­tjie van superbalis­t.com Verfkleur Dulux Sicilian Summer 4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa