Tuis Badkamers

In die bloute

-

#3

Ná drie jaar in ’n huurhuis waar die mure, vloere en meubels alles dieselfde kleur was, was Chireze Hoogendyk kláár met vaal en saai. Daarom, toe hulle ’n huis laat bou, was sy en haar sanger-man, Jan (beter bekend as Elvis Blue), dit eens: Hul nuwe huis op ’n gholflandg­oed op George sou alles behalwe eentonig wees.

“Ons is albei lief vir helder kleure,” verduideli­k Chireze. “Elvis se gunsteling-kleur is rooi en myne is koningsblo­u en geel.” Selfs die kinders se badkamer spog met ’n vrolike blou muur en klein teëltjies vir ekstra detail.

’n Blou muur is ’n sterk fokuspunt in die kinders se badkamer. Die geboude rak is geïnspiree­r deur iets wat die paartjie by ’n spa gesien het – ’n wonderlike plan vir pakplek.

 ??  ?? Verfkleur Plascon Sapphire Blue
Verfkleur Plascon Sapphire Blue

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa