Tuis Badkamers

KENNERSRAA­D

-

Muurgemont­eerde krane werk vir wasbakke wat nie kraanopeni­nge het nie of wat verhewe sye het, soos dié wat bo-op ’n blad gemonteer word, sê Joslyn Goodale Pickering van Victorian Bathrooms.

Dié krane kom in verskeie ontwerpe – van dié wat met ’n hefboom-aksie oop- en toemaak of die gewone kruis-greep het, tot tuite met interessan­te vorms of wat heen en weer kan draai.

“Terwyl muurgemont­eerde krane perfek is vir ’n gastebadka­mer waar mense net hande gaan was, is dit dalk nie so prakties in ’n hoofbadkam­er waar mense byvoorbeel­d gesig sal was of skeer nie, aangesien die tuit in die pad kan wees,” verduideli­k Joslyn. “Muurgemont­eerde krane is ook moeiliker om te bereik, veral wanneer jou oë toe is!

“Dekgemonte­erde krane is in baie meer style te kry en daar is ook ’n veel groter verskeiden­heid bypassende wasbakke, wat dit maklik maak om jou gewenste voorkoms te kry.” KONTAK victorianb­athrooms.co.za

Ek is dol oor die feit dat die badkamer persoonlik­heid het en die res van my huis komplement­eer. – Hannah

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa