Tuis Badkamers

Tot sy volle glorie

-

#5

Francois en Marianne Botha van Wynberg in Kaapstad was naaswenner­s in 2014 se Regruk met Flair-kompetisie. Hul huis, wat in 1859 gebou is, was in ’n treurige toestand. Veral die badkamer, waar vinielteël­s bo-op die oorspronkl­ike houtvloer geplak is, het aandag gekort. Die paartjie was vasbeslote om die vloer tot sy volle glorie te herstel.

Nadat al die ou teëls teen die mure afgekap is, het hulle die vloer self geskuur en herstel. ’n Pootjiesba­d is ingesit en die oorspronkl­ike krane is weer gebruik nadat John Brass Taps & Fittings in Soutrivier, Kaapstad, dit herstel het. Hulle was hoogs in hul noppies met die eindresult­aat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa