Tuis Badkamers

Job se geduld

-

Die projek het sowat drie maande geduur – met goeie rede. Die krane en badkamerto­ebehore waarop Sarah haar hart verloor het, word in Italië vervaardig en verskeping na Suid-Afrika neem sowat ses tot agt weke.

“Ons moes die hele projek staak en wag, want die mengkraan moes eers geïnstalle­er word voor ons kon voortgaan met die mure se afwerking. Ons kon ook nie die wasbakkas insit voor die mure klaar was nie, en dit het beteken die mate vir die marmerblad en -kante moes ook wag.”

Nie dat sy spyt is oor haar keuse nie. “Dis presies wat ons wou hê.”

Omdat dit die tweede regruk in minder as 10 jaar was, het hulle besluit om hulle te laat lei deur die bestaande waterpunte, asook die boogvenste­r wat in 2009 reeds ingebou is vir lig, ventilasie en die uitsig, ten einde geld te spaar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa