Tuis Badkamers

’n Tikkie groen

-

#4

Ons is dol oor die gesonke pot met inheemse blouklokki­esbos (Mackaya bella) op die dek by dié buitestort. Wanneer jy ’n plant in ’n klam omgewing wil gebruik, maak seker dat dit baie water kan hanteer en dat daar voldoende dreinering is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa