Tuis Badkamers

Wat jy nodig het

-

• ’n Tjhoko-stensilste­l – een waarmee jy die blokke kan verf sodat die muur lyk of dit geteël is en die ander met ’n Marokkaans­e patroon (hulle pas presies op mekaar)

• Tjhoko-verf (ons het die volgende kleure gekies):

Lorain’s Cream

Coral Stone

Cloud White

Comfort’s Blue

Elvis Mix

• Tjhoko Stencil of Paris

• maskeerban­d

• 110 mm-sponsrolle­r met handvatsel

• 50 mm-verfkwas

• stensilkwa­s

• 50 mm-verfskrape­r

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa