Tuis Badkamers

Só maak jy

-

Dié sketse is jou saag- en boorgids. Dit dui aan hoeveel latte jy van elke lengte nodig het en presies waar jy gate moet boor. 3 Giet ’n bietjie Woodoc WaterBorne Deck in twee houers – sowat 200 ml in elk. Voeg ’n bietjie Woodoc Colours Mulberry by: net ’n bietjie by een houer en omtrent drie keer soveel by die ander een. Meng goed.

4 Verf die 125 mm-lengtes oraloor met die ligter tint. Laat die eerste laag droog word en wend ’n tweede laag aan. Verf die res van die latte met die donkerder tint.

5 Knip vyf 3 m-lengtes tou af. Plaas die latte in posisie (eers die 770 mmlat en wissel dan die 305 mm-latte af met twee van 125 mm en een van 70mm( sien foto). Maak ’n knoop op die punt van elke tou en ryg dit van die 770 mm-lat af deur al die gate.

6 Rangskik die lengtes in ’n halfsirkel en trek elke tou styf wanneer jy dit deur die ooreenstem­mende gate van die 770 mm-lengte te ryg. Maak knope om dit in plek te hou.

 ??  ?? 2 Klamp jou plankies aan ’n stuk afvalhout vas sodat jy nie deur jou werkopperv­lak boor nie! Wenk1 Gebruik die figuursaag en saag die latte in die volgende lengtes (sien ook sketse bo): • twaalf 70 mm-lengtes • vier en twintig 125 mmlengtes • elf 305 mm-lengtes • een 770 mm-lengte. 2 Boor gate in die latte soos aangedui.
2 Klamp jou plankies aan ’n stuk afvalhout vas sodat jy nie deur jou werkopperv­lak boor nie! Wenk1 Gebruik die figuursaag en saag die latte in die volgende lengtes (sien ook sketse bo): • twaalf 70 mm-lengtes • vier en twintig 125 mmlengtes • elf 305 mm-lengtes • een 770 mm-lengte. 2 Boor gate in die latte soos aangedui.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 5
5
 ??  ??
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 6
6
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? 3
3
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa