Tuis Badkamers

#4

Om van te bloos

-

Wil jy ’n romantiese voorkoms skep sonder om jou geliefde te oorweldig met pienk? Kies ’n subtiele blos, skulp- of vleeskleur­ige skakering soos Duram Classic Matt in Ceres Blush. “Die sagtheid van vleespienk is die perfekte agtergrond waarteen jy amper elke kleur kan gebruik. Die verf straal ’n rosigheid uit wat alles – en belangrike­r nog, almal – mooi laat lyk. Dis immers die vernaamste mikpunt in binne-ontwerp,” sê die ontwerper Martyn Laurence Bullard. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa