[Wenke]
• Vetplante, kaktusse, mos en die meeste tropiese plante vaar goed in terrariums, of selfs in ’n klein houertuin. Die interessante vorms maak dit ’n nuttige toevoeging tot klein ruimtes, en dis nommerpas vir diegene wat nie regtig groen vingers het nie.
• Groepeer plante met soortgelyke behoeftes saam om onderhoud makliker te maak.