Tuis Badkamers

Vol draadwerk

-

#6

Skep ’n sjiek industriël­e voorkoms met ’n helderkleu­rige draad-sluitkas – die perfekte bêreplek vir al jou benodigdhe­de. Gee ’n tweedehand­se sluitkas nuwe lewe met ’n laag helder verf, of laat dit met ’n poeierlaag bedek (dis duursamer as gewone verf en beskikbaar in ’n groot verskeiden­heid kleure). >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa