Tuis Badkamers

#20

-

Tussen die lyne

As jou wit voegbry grys begin lyk, kan jy dit maklik regmaak deur die lyne oor te trek met ’n wit voegbrypen. Dit werk soos ’n bom!

Everbuild Grout Reviver (200 ml) R80, Builders

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa