Tuis Badkamers

#21

DEUR EN DEUR

-

’n Skuurdeur is ideaal in klein ruimtes waar ’n binnedeur wat oopswaai net te veel spasie sou opneem tussen die slaap- en badkamer. Dié ekstragroo­t skuurdeur in Claire en Duncan Dicey van Wolseley se slaapkamer spaar plek, en gee die illusie van ’n oopplanrui­mte wanneer dit oopgeskuif is.

 ??  ?? ook Begeer jy skuurdeur? ’n in vir Skryf dan Toitydie Hoity op kompetisie bladsy 105.
ook Begeer jy skuurdeur? ’n in vir Skryf dan Toitydie Hoity op kompetisie bladsy 105.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa