Tuis Opknap

Hou dié spasie dop

-

Murray Commons van Durban skryf Ek het ’n ou dupleks in die hartjie van Durban gekoop en begin opknap. Dit was jare lank ’n huurhuis en was so verwaarloo­s dat dit ná maande nie ’n enkele aanbod kon kry toe die eienaar dit in die mark gesit het nie.

Tot dusver is die gastetoile­tte, sit-en-eetkamer en tuin al mooi reggeruk – ondanks ’n knap begroting. Maar ek is nog lank nie klaar nie ...

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa