Tuis Opknap

Planne met flair Wat ’n transforma­sie!

Keer op keer is ons beïndruk met Tuis- lesers se innoverend­e idees en handewerk. Dié vier projekte het die hele kantoor aan die gons gehad.

-

Peter en Anita Marais van Klerksdorp het ses jaar gelede ’n plaashuis naby Wolmaranss­tad as ’n naweekwegb­reekplek gekoop. Maar die vooraansig was aaklig, sê Anita. “Ons het net niks van die klipbekled­ing en hoë stoepmure gehou nie.” Hulle het die buitekant van die huis laat pleister, die boomstompp­ilare verwyder en die huis met Dulux Karoo Land geverf. “Hier teen die einde van die projek kon ons skaars wag om die eindproduk te sien!” onthou Anita. Deesdae kom hulle gereeld plaas toe, selfs in die week. “Ons gebruik enige verskoning om hier te kom kuier, al is dit net ’n kalf wat sukkel om te suip!” >>

Voor

Lees die Janse van Rensburgs se storie op bladsy 104; hul glasvesels­wembad het die helfte van die gekwoteerd­e prys gekos!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa