Tuis Opknap

In die binnekring

-

Joe en Zelda Erasmus van Mosselbaai hou van onthaal; dit maak dus sin dat hul buite-area lekker sitplek moes hê. Hulle het ’n vuurput begin bou, en halfpad deur het Joe ’n vergete halfsirkel­vormige sementpyp ontdek wat hom ’n blink plan gegee het: sitplek om die vuurput in dieselfde halfsirkel­vorm! “Dis ideaal vir besoekers met kinders omdat hulle van hier ’n onbelemmer­de uitsig op die swembad het,” sê Joe. En met ’n behoorlike braaiplek reg langsaan, is die vuurput perfek vir warmte en atmosfeer. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa