Tuis Opknap

Uit hul notaboek met die Wincklers

Danksy Heinz se visie en Aletté-johanni se smaak het die huis als wat hulle wou hê. V&A

-

Hoe sou julle jul styl beskryf? “Dis iets van alles,” sê Aletté. “Nie Frans of boeresjiek nie. Ek hou van kleur, nerf-af houtmeubel­s en ’n kombinasie van oud en nuut.” Winckler-styl, noem Heinz dit. Waar kom jul inspirasie vandaan? En Tuis, natuurlik! sê Aletté. Was daar ooit konflik, en hoe het julle dit hanteer? “Dit was beslis ’n uitdagende proses, maar daar was nie veel waaroor ons gestry het nie,” sê Heinz. “Die voordeel was dat ons nie in die huis gebly het terwyl die opknapproj­ek aan die gang was nie, maar liewer ’n plek hier naby kon huur.” Is daar iets waaroor julle spyt is? “Nee,” sê Aletté, hoewel Heinz bieg die smaraggroe­n en suite-badkamer het hom aanvanklik nogal ontsenu. “Maar hy het my van die begin af met die dekorbeslu­ite vertrou – dis my veld, en ek hou van mooimaak.” Enige raad vir ander opknappers? “Ons het baie skade gehad met kontrakteu­rs wat kleiner werkies moes doen en dan byvoorbeel­d dakteëls stukkend trap. En dit was ’n nuwe dak!” vertel Heinz. “As mense op jou dak moet werk, vergewis jou voor die tyd van die toestand, en kyk weer ná die tyd vir skade, sodat jy weet as hulle iets verkeerds gedoen het. Want die een blameer die ander een, en dan raak dit jou probleem.

“Ook het ons gesukkel met touch-ups wat ons op een plek buite die huis moes doen. Dit was presies dieselfde soort verf, dieselfde kleur – maar dit vertoon anders. Dis ’n raaisel…”

KONTAKTE EN VERSKAFFER­S Charlene Nienaber 072 742 3517, facebook.com/charliende­sign/ Chikadee 021 851 0052, chikadee.co.za Crous Constructi­on 021 853 0011, crousconst­ruction.co.za Designweld 021 853 1116, designweld.co.za Hertex 021 914 3390, hertex.co.za Is-créatif is-creatif.co.za MRP Home 0800 212 535, mrphome.com Oriole Organics 078 183 8157, facebook.com/oriole-organics Sublime Cupboards 082 876 3304, sublimecup­boards.co.za Tal 0860 000 825, tal.co.za The Plan Co. 021 851 0792, theplanco.co.za Tile Africa 0800 002 783, tileafrica.co.za

Die oorspronkl­ike huis het ’n oop binnehof tussen

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa