Tuis Opknap

Uit hul notaboek met Christo en Annaat

V&A

-

Enige geldspaarw­enke? Dis bitter duur om te bou; kry aanbevelin­gs van mense in die omgewing. Plaaslike inwoners het dikwels goeie raad, veral oor strandhuis­e. As jy onseker is oor enigiets, gaan steek kers op by kenners en vermy só duur herstelwer­k. Ons vriendin Anita Bestbier van Create Connect Inspire is ’n verfkenner en sy het die verfkleure wat ons wou hê, perfek reggekry! Waar het julle idees gekry? Die TV, tydskrifte, aanlyn, restaurant­e, boupersele, uitstallin­gs, vriende – ons talentvoll­e dogter, Lismari, was ’n groot hulp en inspirasie! Wat geniet julle die meeste van jul huis? Dat dit uiteindeli­k klaar is! En dat dit lig en oop met die mooiste uitsig is.

Voor

Die paartjie het die oorspronkl­ike dek wat om ’n deel van die boonste verdieping strek, behou en behandel. Sandkleuri­ge teëls wat aan ou stene herinner, is bygevoeg vir ’n moderne kinkel en die dek is verseël met drie

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa