Tuis Opknap

Uit hul notaboek Die afwerking

To t a a l: R375 000

-

Gumtree; Ballito Seconds (kry hulle op Facebook); Atomic Demolisher­s (031 579 4560, demolisher­durban.co.za)

KR Projects (071 803 1047)

Plascon se Warmwood, Winterhave­n en California Dreaming in die badkamer; Plascon se Parmesan Sauce en Beige op die agterstoep; en Glenrock – ’n kleur wat die Stockils self gemeng het en wat nou by BBS Mica Ballito (032 946 8400) geregistre­er is – op die balkon en op die huis se buitemure.

Koste

1Die huis was vervalle omdat die vorige eienaars dit net ’n paar weke van die jaar gebruik het. “Die verkooppry­s is verlaag, toe kon ons R375 000 op die opknap bestee,” sê Simon. Hulle het die klinkerste­ne buite toegepleis­ter en die vensters met ’n breë wit strook omraam vir ’n moderne voorkoms.

Die bouproses

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa