Tuis Opknap

Uit hul notaboek met Louise en Salvelio

Dink vars en gee onderbenut­te hoekies in jou huis nuwe waarde. V&A

-

Hoe het julle binne jul begroting gebly? Dit spaar baie geld as jy die meeste van die werk self doen. Só kon ons ’n bietjie meer bestee op unieke dekoritems en sagte elemente. Ons bespaar ook op elektrisit­eit noudat ons Lud-ligte hier en in die res van die huis laat installeer het. Dit was elke sent werd. Wat geniet julle die meeste van dié ruimte? Ons eet die meeste van ons maaltye hier en geniet tapas, vonkelwyn of koffie saam met vriende.

Koste

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa