Tuis Opknap

Solderwoon­stel vir ’n ekstra inkomste

Christiaan en Marinda het twee jaar terug ons Regruk- wedstryd gewen. Só het hulle met die wengeld gewoeker.

- Deur Foto’s Stilering

Beatrice Moore-nöthnagel Elza Cooper Amanda van Wyngaardt

Kyk aanlyn by tuis.co.za hoe die Labuschagn­es se wen-inskrywing in 2014 gelyk het. Die kombuis is geheel en al uit herwinde materiaal gebou – palethout, ’n stuk marmer wat iemand weggegooi het, asook staal wat op die erf rondgelê het vir die kasrame. Die eiland se blad was ’n ou groen skryfbord wat die skool waar Christiaan ’n onderwyser is, nie meer kon gebruik nie. Hy het dit netjies met ’n houtrand afgewerk. Die enigste nuwe aankope vir die kombuis was die muurteëls, opwasbak, stoof, ligte en die Coke-laaie (oorkant). Die sementvloe­r is met Prominent Paintsstoe­pverf afgerond in die kleur Nugget.

Christiaan en Marinda Labuschagn­e Vyfhoek,potchefstr­oom 52 m²

Ou koffers is slim gebruik as bedkassie in die slaapkamer. ’n Badkamer is op die grondvloer gebou. Ook hier is van die groen skryfbord gebruik – vir die deur! Die woonstel het sy eie stoepie met ’n afskorting vir privaathei­d.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa