Tuis Opknap

Uit hul notaboek met Sharné en Luca

V&A To t aal :

-

Hoe het julle geld gespaar? Hergebruik! Toe ons die planne vir die huis (met Sketchup) optrek, het ons gedink aan die meubels in PE en wat ons weer kon gebruik – ons het die ontwerp daarrondom beplan. Wat sou julle volgende keer anders doen? Dis belangrik om materiaalk­oste te bereken vir die omgewing waar jy bou of opknap – nie waar jy nou is nie! Waar het julle idees gekry? Ons idees is gebore uit geldspaarp­lanne. Enige ander raad? Meet twee keer, saag een keer. En wanneer jy goedkoop tweedehand­se items koop, hou in gedagte dat jy heel moontlik geld sal moet bestee op skoonmaak, regmaak of verf. Wat geniet julle die meeste van die nuwe huis? Dat die kombuis en eetarea sentraal geleë is en op die stoep oopmaak. Wat is volgende? Ons het die kwotasies vir die garagedeur­e se vervaardig­ing en installeri­ng weggegooi; Luca maak dit nou self! Omdat ons so baie tydens dié projek geleer het, het ons ons eie ondernemin­g, White Oak Home Improvemen­t & Décor, op die been gebring.

Koste

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa