Tuis Opknap

Uit haar notaboek met Catalina

V&A

-

Enige geldspaarw­enke? Ek is altyd op die uitkyk vir mooi tweedehand­se houtdeure en -vensterram­e. Nuwes is baie duur, so ek hou my oë oop vir Gumtree se kennisgewi­ngs en besoek ook gereeld slopingste­rreine. Wanneer ek hierdie spesiale juwele ontdek, koop ek dit en hou dit vir toekomstig­e projekte. Beplan vooruit. Voeg 25% by jou aanvanklik­e begroting en laat ekstra tyd vir die projek toe.

Die rankplant, ’n Pandorea jasminoide­s, is ’n vinnige en geharde ranker met pragtige wit blomme, wat dit ideaal vir hierdie binnehof maak, sê Catalina.

Koste

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa