Tuis Opknap

Só reis mens mos in styl

’n Paar lae verf en ’n tikkie persoonlik­e aandag het ’n ou karavaan in ’n lieflike kampplek op wiele omskep.

-

Heidi en Bevin van der Westhuizen en hul kinders, Nicolas (8) en Daniël (5). Bellville, Wes-kaap 16,5 m² Die buitekant van die karavaan is net so gelos, behalwe vir ’n ry kleurvolle viniel-plakteëls. Wit waterbesta­nde vlaggies wat Heidi self gemaak het, sê “Welkom!” in vintage-styl.

“Ek het nog altyd van ’n swart-en-wit kleurskema gehou,” sê Heidi. Toe sy nie swart en wit vinielplak­teëls in Suid-afrika kry nie, het sy op ebay gaan soek. “Dis voor my deur afgelewer en was baie maklik om te lê. Ek het ’n Nt-snyer gebruik om die moeilike hoekies te sny en het dit sommer op die bestaande vloer geplak,” vertel sy. >>

Retro Circles-tafellap van Lula Fabrics; rooi kol-kussing van Woolworths

Heidi maak dié pragtige spieëls deur spieëlbord­e van perspeks met ’n lasersnyer te sny.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa