Tuis Opknap

Die afwerking

-

Stoffering vir hoekbank en gordyne Fabric Centre (021 851 5086, fabric-centre.co.za) Perspex-spieëls en viniel-plakteëls Heidi J Design (facebook.com/ heidijdesi­gn) Buitetafel en -stoele Things I Love (023 230 1742, thingsilov­e.co.za) Verf Annie Sloan (anniesloan­sa.co.za) “Kamp reëls”-muurkuns Mini Art Vinyl Wall Art (071 675 9957, miniart.co.za) Poskaart-muurkuns Orms (021 465 357, ormsdirect.co.za)

Lula Fabrics 021 797 7472, lulafabric­s.co.za; Woolworths (0860 022 002 woolworths.co.za)

Voor

’n Kombinasie van vakansieki­ekies en ander foto’s is in poskaartgr­ootte gedruk vir ’n fokuspunt vol nostalgie. Heidi het Annie Sloan in die kleur Graphite op die kombuistoo­nbanke gebruik

en Paris Grey op die mure. Die spatpaneel is swart-en-wit viniel-plakteëls wat Heidi self gemaak het.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa