Tuis Opknap

‘Ons het self ons swembad

Geïnstalle­er!’ Die Janse van Rensburgs het almal hand bygesit om dié droom te bewaarheid en só heelwat geld gespaar.

-

Met die swembad klaar, het die Janse van Rensburgs ook hul agterplaas opgeknap. Hulle het die patio-gedeelte gelyk gemaak, die bakstene vervang, plaveisel rondom die swembad gelê en nuwe gras geplant.

Van links na regs: Ethan, Dillan en Daniel.

4In dié stadium was dit belangrik om weer seker te maak die bodem van die gat was gelyk (hulle het ’n waterpas gebruik) voor hulle die dop in plek sit, want hulle sou dit nie weer kon uitlig nie. Die sand by die Janse van Rensburgs se huis is baie hard en kleierig. As jou bodem nie hard genoeg is nie, sal jy dalk die gat met ’n dik laag skoon sand

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa