Tuis Opknap

Die afwerking

-

Glasvesel-dop Blouberg Pools (021 975 9242, bloubergpo­ols.co.za) Elektriese toebehore Builders (0860 284 533, builders.co.za) Aanrol-grasperk Smile Gardens (074 073 5556, smile-gardens.co.za) Kinders se tafel en stoele Mambo’s Plastics Warehouse (021 911 5555, mambosplas­tics.co.za) Marina-buitemat Fabhabitat (fabhabitat.co.za) Matras en kussing vir lêstoel Woolworths (0860 022 002, woolworths.co.za)

2Buiten die graafwerk, het die kinders ook help kruiwa stoot en drinkwater aandra. “Die belofte van die voltooide projek was ’n groot aanmoedigi­ng!” vertel Chantal laggend. Dit het drie weke geneem om die gat te grawe – dit was die langste en moeilikste deel van die proses.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa