Tuis Opknap

Natuurlike skoonheid

-

Rou sement is gebruik om dié kombuisven­sters in Rondebosch te omraam. “Ons wou hê die vensters moet uitstaan teen die baksteenmu­ur en by die natuurlike voorkoms inskakel,” sê die huiseienaa­r, Naeemah Noordien. Die raam is met ’n mengsel van sement en water geverf, wat treffend kontrastee­r met die industriël­e gevoel van die grys aluminiumr­ame en deursigtig­e diefwering. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa