Tuis Opknap

Mooi met min

-

Janelle Enslin het die gastebadka­mer in haar huis in Durban op ’n knap begroting mooigemaak. Sy het ’n spesifieke idee gehad vir die vloer, en toe sy nie die regte teëls kry nie, het sy sommer stortteëls ingespan! Janelle het ’n hanglamp bygevoeg, mooi skoenlappe­r-afdrukke teen die muur gehang en ’n bekostigba­re handdoekre­ling van MRP Home met koper spuitverf bygedam!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa