Jurgen se eerste geskenk aan my was ’n gereedskapkis; ek gebruik dit nou daagliks. – Narine
Jurgen en Narine het self die hortjies gemaak en dit gehang aan spore
Slim plan!
vlekvrye ’n Binnebraai van staal verskaf ’n tikkie elegansie.
Blink plan!
As jy ook bakstene in jou huis wil ontbloot, kyk op bl. 18 hoe die Houbarts van Houtbaai dit gedoen het.
Hoogmode