Tuis Opknap

Aamora

Wat was die die opknap? grootste uitdaging tydens

-

Eikehout-eetkamerta­fel (3 m) van Bespoke Design, ontwerp en gemaak deur Meyer von Wielligh Furniture Design; lang bank van Beachsand

en Merwe Erasmus het hul vakansiehu­is in 2016 gekoop. Die plan was destyds om net die voorstoep en braai-area op te knap, maar toe die bal eers aan die rol is, was daar nie keer aan die projek nie; dit het ontaard in ’n regruk van voor tot agter. Trouens, die paartjie was so beïndruk met die eindproduk dat hulle besluit het om dié huis hul permanente tuiste te maak. In September 2017 het hulle hul huis in Lonehill, Sandton, verkoop en sak en pak Groot-brak toe getrek.

“Nou bly ons alte lekker hier en ons kinders en kleinkinde­rs kom kuier gereeld uit Gauteng!” sê Amora.

Benewens die voorkant van die huis wat hulle uitgebou het ter wille van ’n leefarea met ’n asemrowend­e uitsig, het die paartjie ook die oorspronkl­ike vloere vervang met sement, die binne- en buitekant geverf, al die dekor vernuwe en selfs ’n tweeslaapk­amer-kothuis gebou vir ekstra akkommodas­ie – als in net vier maande! >>

Voor

Die sitkamer se ontblote baksteenmu­ur is iets wat Amora in ’n ou uitgawe van Tuis gesien het en besluit het om hier na te doen. Sy het ook haar hart verloor op ’n kas met sifdeure wat sy op Pinterest gesien het, en toe iets soortgelyk­s by The Trading Post op George laat maak; sy het dit met wit krytverf afgerond. Dientafel van Arabesque; yskas van Smeg

Voor

Houtvloere is gewoonlik sodat dit kan “asemhaal”, en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa