My vriend Philip le Roux het my wonderlik ondersteun – hy het die pragtige sederhoutplanke geskenk, en my kombuiskaste afgeskuur en geverf. – Retha
OPKNAP 2017
Standard Stone-teël (230 x 230 mm tot 400 x 400 mm) R140/m², Shawtec
Winkels toe ...
Die pragtige houtvloere en -vensterrame is behou. Retha het mure uitgebreek om die ruimte oop en lig te laat voel; dis nou haar leefvertrek.