Tuis Opknap

D

-

Douglas en Kelly Brown het ’n vernuftige plan gehad vir hul ongebruikt­e swembad – hulle het dit omskep in ’n wynkelder!

Dié idee het posgevat nadat die eiendomsag­ent wat die huis aan hulle verkoop het, grappender­wys gesê het die swembad – destyds bêreplek vir tuingereed­skap – is die perfekte plek om wyn te stoor!

In Mei 2016 het die projek aan die gang gekom en met hulp vir die harde arbeid was die omskakelin­g 10 maande later klaar.

Maar wat is ’n kelder nou sonder wyn? Nadat die projek in Februarie 2017 voltooi is, het die Browns wynmaaktoe­rusting gekoop en aan die werk gespring. “Teen Desember wil ons ons eie cabernet sauvignon, shiraz en merlot bottel!” sê ’n trotse Douglas. Rusbank van MRP Home; spieëlraam van Spaces and Places; hanglamp van The Lighting Warehouse

R10 000 850

5 500 430 890 2 000 1 500

220 960 1 600

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa