Tuis Opknap

Die seël op sement

-

Dit blyk dat ons bouer nie geweet het wat hy doen toe hy ’n nuwe sementblad vir die kas met ons afspoelwas­bak in die kombuis gebou het nie. Hy het dit met een laag sement-en-klipseëlaa­r behandel, maar dit lyk of dit glad nie geseël is nie – dit het ’n poeieragti­ge lagie en die bokant het nooit uitgedroog nie! Wat staan my te doen?

Joanne Sykes, bemarking-enverkoops­direkteur by Cemcrete, antwoord Die goeie nuus is dat jy die probleem maklik kan regstel. Benewens verkleurin­g op die oppervlak lyk jou blad op die foto goed afgewerk – dis gelyk en het netjiese hoeke. Ons stel voor jy verwyder eers die wasbak en toebehore en beskerm die mure met plastiekve­lle. Volg dan dié stappe: 1 Skuur die bestaande seëlaar af en laat die blad heeltemal droog word; dit kan ’n dag per millimeter duur. Toets of daar nog enige vogtigheid in die blad is deur ’n skoon glas oornag onderstebo in die middel van die blad te laat staan; kyk vroeg die volgende

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa