Her­stel tot haar vo­ri­ge glo­rie

Tuis Opknap - - Hallo - Deur Be­a­tri­ce Moo­re-nöthna­gel • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster • S­ti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

Met slim be­plan­ning en ’n fyn oog vir de­tail het Re­tha Al­berts dié gran­de da­me om­skep in ’n lek­ker­leef­huis.

Re­tha het die muur tus­sen die ou eet­ka­mer en voor­por­taal uit­ge­breek en so ’n ruim leef­ka­mer ge­skep. Die vo­ri­ge ei­e­naars het die prag­ti­ge lood­glas­ven­sters 30 jaar ge­le­de ge­ïn­stal­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.