Self­doen is gelds­lim

Tuis Opknap - - Hallo - Deur Be­a­tri­ce Moo­re-nöthna­gel Fo­to’s Jus­tin Pa­trick • S­ti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

’n Kon­trak­teur aan­stel? Nee wat, die Tay­lors doen dit self teen ’n frak­sie van die kos­te!

Die kom­buis­blaaie is van ge­la­mi­neer­de pienk beu­ke­hout; dis met No­va 17 ver­nis in ’n mat af­wer­king. Ge­or­ge het die spat­plaat van MDF met groen mo­tor­verf ge­spuit. Die kleur is spe­si­aal ge­meng, maar is soort­ge­lyk aan G­reen He­art van Plas­con. Die stoe­le spog

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.