Tuis

Plante vir ’n lentetuin

-

Om jou tuin ’n lentegevoe­l te gee, maak soos Mavis en plant struike en bloeiselbo­me. Sommige begin sommer vroeg in die seisoen al blom. Hier is ’n paar staatmaker­s (kyk ook by “Nou is dit lente” op bl. 86 vir nog inligting oor die plante gemerk in pienk): Bloeiselbo­me • Japanse blomappel (Malus-spesies soos M. floribunda) • Blomperske (Prunus persica) • Persblaark­ersiepruim (Prunus cerasifera ‘Nigra’) • Blomkersie (Prunus serrulata) • Enige vrugteboom soos pruim, perske of peer Struike • Azalea-spesies vir ’n massa blomme in ’n groot verskeiden­heid kleure • Kaapse mei (Spiraea cantoniens­is ‘Flore Pleno’) • Bruidsruik­er (Deutzia-spesies) • Blomkweper (Chaenomele­s speciosa)

• Prunus glandulosa • Gewone sneeubal (Viburnum opulus ‘Sterile’) • Boerejasmy­n (Philadelph­us coronarius) • Verbleikbl­om (Brunfelsia pauciflora ‘Floribunda’) • Aasbossie (Coleonema album) • Weigelia florida Klimplante • Bloureën (Wisteria sinensis) • Clematis montana • Chinese jasmyn (Jasminum polyanthum) • Sterjasmyn (Trachelosp­ermum jasminoide­s) • Perskransi­e (Petrea volubilis) • Banksiaroo­s (Rosa banksiae) • Rosa laevigata Bo, van links: Die Kaapse mei

‘Flore Pleno’); verskillen­de teksture en skakerings van groen skep visuele interessan­theid; Links bo: Japanse blomappel Links: Die dammetjie aan die onderpunt van die tuin is in die vroeë lente oortrek van waterblomm­etjies – tipies van die Boland.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa