Tuis

’n Taai tameletjie

Tile and Floor Care dié stappe: 1 Ons stel voor jy volg • Woodoc 25 Polyuretha­ne Floor Sealer • Woodoc Water Borne Floor Sealer

-

Laurika Kruger skryf As die kleefmidde­l swart is, is dit heel waarskynli­k ’n teer- of bitumenmid­del – dit kan jy afkry met mineraalte­rpentyn en staalwol. Maar as dit geel of kakiekleur­ig is, is dit waarskynli­k kontakklee­fmiddel – daarvoor sal jy ’n spesialis-produk moet inspan. maak ’n produk met die naam Glue Remover; dit werk goed en is beskikbaar by die meeste ysterwarew­inkels.

Verwyder die kleefmidde­l soos hierbo beskryf – die soort kleefmidde­l bepaal waarmee jy dit verwyder. 2 Nadat als verwyder is, vee die vloer goed af met mineraalte­rpentyn en ’n sagte lap. 3 Skuur die vloer so glad moontlik, verkieslik met ’n industriël­e vloerskuur­der. 4 Vee die vloer weer met mineraalte­rpentyn af om al die stof te verwyder. 5 Laat die vloer droog word. Nou kan jy dit verseël; kies een van die volgende Woodocprod­ukte:

is beskikbaar in ’n mat of satynafwer­king; dit gee die hout ’n ryk, natuurlike kleur en beskerm dit teen skade.

is beskikbaar in ’n mat of glansafwer­king; dit verander nie die kleur van die hout nie en sal ook nie vergeel nie. Dit word ook vinnig droog en is so te sê reukloos. 6 Gebruik ’n goeie kwas en wend ’n dik laag van die seëlaar van jou keuse aan; maak seker jy het ’n eweredige, nat afwerking. Laat die eerste laag goed droog word en wend minstens nog drie lae aan. Sien die aanwysings op die produk vir meer inligting. 7 Nadat jy die drie lae aangewend het, sal jou vloer beskerm wees teen die meeste stampe en stote. Probeer wel om enige onnodige skrape te vermy. Sit byvoorbeel­d ’n blokkie vilt onder stoele en tafels se pote; dit word gereeld rondgeskui­f en kan maklik jou vloer beskadig. 8 Om die vloer skoon te maak hoef jy net ’n sagte besem te gebruik. Moet nooit die vloer was nie, veral nie met seep en water nie, want dit sal die afwerking dadelik laat verdof.

0800 411 200; woodoc.com

 ??  ?? Ons het onlangs ’n huis met houtvloere gekoop, maar die vorige eienaars het dit met Novilon bedek. Ons het die Novilon laat optel en sal die kleefmidde­l moet verwyder voordat ons die hout kan skuur en vernis. Enige wenke oor hoe ons te werk moet...
Ons het onlangs ’n huis met houtvloere gekoop, maar die vorige eienaars het dit met Novilon bedek. Ons het die Novilon laat optel en sal die kleefmidde­l moet verwyder voordat ons die hout kan skuur en vernis. Enige wenke oor hoe ons te werk moet...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa