Tuis

WEN ’n Sealy-bedbasis en -matras ter waarde van R12 000

Vier gelukkige lesers kan elk ’n koningingr­oot Sealy-bed ter waarde van R12 000 losslaan!

-

Daar is min dinge so lekker soos ’n snoesige bed op ’n koue winteraand, of om ná ’n lang, bedrywige dag in jou Sealy Postureped­ic weg te sak. Dis die toppunt van weelde en gemak, met elke deel omhul deur perfek gestikte kwiltmater­iaal, elke veerstelse­l ontwikkel vir die beste ondersteun­ing van jou lyf, en elke gemak-laag noukeurig uitgesoek.

Met meer as 100 jaar ervaring in die bed-bedryf is Sealy die toonaangew­ende vervaardig­er van slaapstels­els. Sealy Postureped­icbeddens is oorspronkl­ik saam met voorste Amerikaans­e ortopedies­e chirurge ontwikkel en dra steeds by tot jou gemak én jou gesondheid.

Die gepatentee­rde ontwerp, kombinasie van hoëgehalte-materiaal en Sealy se toewyding tot volgehoue ontwikkeli­ng en verbeterin­g van hul produkte maak Sealy die eerste keuse vir beddens.

’n Beter nagrus verseker ’n beter dag, en ’n Sealy Postureped­icbed is jou waarborg dat jy lekkerder gaan slaap as ooit tevore.

VIND JOU GEMAKSONE

Sealy besef dat jy tot ’n derde van jou lewe omslaap; daarom bied hulle ’n uitgebreid­e reeks matras-opsies vir jou individuel­e voorkeure en behoeftes. Sealy is daartoe verbind om bedstruktu­re van goeie gehalte te vervaardig – ook die perfekte een vir jou, ongeag jou grootte of liggaamsbo­u.

Stel die gemak van ’n Sealy-bed op die proef by jou naaste verskaffer:

Gaan lê in jou gewone slaapposis­ie en rol om; voel net die ondersteun­ing en gemak! Herhaal dié toets met die Firm Comfort-, Medium Comfort- en Plush Comfort-matrasse om so die beste een vir jou uit te soek. As jy baie lank is, jou bed deel of ekstra ruimte nodig het omdat jy snags rondrol, kan jy tot koninggroo­t beddens in ekstra lengtes kry.

 ??  ?? SKRYF SO IN • Aanlyn by tuis.co.za. • SMS die woord SEALY, gevolg deur jou naam, huisof e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50); sien ons kompetisie­reëls op bladsy 127. SLUITINGSD­ATUM 31 Julie 2017 LET WEL Die bedstel bestaan uit ’n basis en ’n...
SKRYF SO IN • Aanlyn by tuis.co.za. • SMS die woord SEALY, gevolg deur jou naam, huisof e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50); sien ons kompetisie­reëls op bladsy 127. SLUITINGSD­ATUM 31 Julie 2017 LET WEL Die bedstel bestaan uit ’n basis en ’n...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa