Tuis

Dagboek Julie-hoogtepunt­e

-

OP DIE KASSIE

In Buying & Selling (seisoen 4 begin op 10 Julie op The Home Channel, kanaal 176 op DStv) soek huiseienaa­rs met die Property Brothers, Drew en Jonathan Scott, se hulp na hul droomhuis, terwyl hulle hul huidige huis opknap sodat dit die hoogste prys kan haal.

We Create- nasionale kwiltfees

3–8 Julie: Collegiate Girls High School, Port Elizabeth Aandag alle kwilters! Skryf in vir ’n verskeiden­heid kwilt- en tekstielve­rwante slypskole, insluitend ’n sessie aangebied deur twee tradisione­le tentmakers van Kaïro, Egipte – ’n eerste vir Suid-Afrika! Die uitstallin­g van hand- en masjiengem­aakte kwilte in ’n wye verskeiden­heid style deur die top-kwilters en tekstiel-kunstenaar­s in Suid-Afrika is iets om na uit te sien. Kaartjies kos R50. Sien meer by 14–16 Julie: Gallagher-uitstalsen­trum, Midrand, Gauteng Sien alles van dansende honde tot pronkende perde, ontmoet glans-troeteldie­re en vind uit watter troeteldie­r die beste vir jou gesin is. Met spesiale ruimtes vir katte, honde, reptiele en eksotiese troeteldie­re kan jy met allerlei nuwe diere kennis maak. Daar is ook peuselhapp­ies en versorging­sprodukte vir jou eie vierpootvr­iende te koop. Kaartjies kos R100 vir volwassene­s en R50 vir kinders onder 12. Besoek dogscats.co.za.

 ??  ?? festival.quiltsouth­africa.co.za.
festival.quiltsouth­africa.co.za.
 ??  ?? World of Dogs and Cats Pet Expo
World of Dogs and Cats Pet Expo
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa