Tuis

Augustus-flitse

-

9: Geniet Vrouedag! 11: Met die uitstallin­g “In With the New” in The Gallery op RiebeekKas­teel druk plaaslike kunstenaar­s hul stempel af op ikoniese stukke. Toegang is gratis. Skakel 082 922 1737. 11–13: Klassiekem­usiekliefh­ebber s kan die 9de jaarlikse Klein Karoo Klassique-fees op

Oudtshoorn bywoon. Die program sluit uitvoering­s deur plaaslike musikante en sangers, asook ’n besonderse interpreta­sie van Vivaldi se Vier Seisoene in. Sien klassique.co.za vir inligting en kaartjies. 14: September-uitgawe van Tuis op die rakke! 19–20: Besoek die Gateway-winkelsent­rum in Umhlanga en laat die meesters by die Coffee and Chocolate Expo jou leer hoe om jou eie bederfies van sjokolade en koffie te maak. Kaartjies kos R80. Besoek coffeechoc.co.za. 24–26: Die Tops at Spar-wynskou is terug in die Menlyn Park-inkopiesen­trum in Pretoria – kom klink gerus ’n glasie van Suid-Afrika se gunsteling­wyne of -vonkelwyne! Kry kaartjies vooraf teen R 120, of R 140 by die deur. Sien wineshow.co.za vir nog inligting.

26: Die Pink Geraniumkw­ekery op Stellenbos­ch bied ’n demonstras­ie oor waterwys tuinboumet­odes aan; jy leer ook hoe om binne en buite tuin te maak in potte. Kaartjies kos R225 (potte, plante en verversing­s ingesluit). Bespreek per e-pos by events@thepinkger­anium.co.za of skakel 021 884 4313.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa