Tuis

Kom kuier saam by die Cape Homemakers Expo!

Kom beleef opwindende selfdoen- en kookdemons­trasies in die Tuis-teater by dié opwindende ekspo.

-

Oor die jare het Tuis ’n instelling geword by die Cape HOMEMAKERS Expo – en vanjaar is geen uitsonderi­ng nie! Dié uiters gewilde skou word weer in die Kaapstadse Internasio­nale Konferensi­esentrum aangebied, en vanjaar s’n is groter as ooit tevore!

Kom maak ’n draai tussen 31 Augustus en 3 September; ons stalletjie is in Saal 4, oorkant die restaurant. Hier kan jy deelneem aan leersame demonstras­ies – almal gratis – die span van nader leer ken en smul aan ons tuisgemaak­te snoepgoed!

SPESIALE AANBIEDING­E

• Teken in op Tuis|Home en kry 30% afslag – dis ’n eenmalige aanbod wat net by die Cape HOMEMAKERS Expo geld en is net van toepassing op die gedrukte weergawe. Die afslag op digitale subskripsi­es is 40%.

• As jy een van ons spesiale uitgawes soos Tuis Verf Dit, Tuis Kombuis of Home Décor Basics misgeloop het, kan jy ’n eksemplaar by die skou koop terwyl voorraad hou.

• Trek voordeel uit ons spesiale aanbod: Besoek ons stalletjie en kry enige vier vorige uitgawes (Verf Dit, Werf, Kombuis of Home Décor Basics) vir net R100 – en kry ’n inkopiesak pasella! Die Oktober-uitgawe sal ook hier te koop wees, ’n hele week voor dit op die rakke verskyn!

In samewerkin­g met

Die ekspo is van 31 Augustus tot 3 September in die Kaapstadse Internasio­nale Konferensi­esentrum.

 ??  ?? DIE PROGRAM
DIE PROGRAM
 ??  ?? Shelly Bergh Deon de Goede
Shelly Bergh Deon de Goede
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa