Tuis

Ontmoet die top-10 in ons 2017-Regruk met Flair-kompetisie

Ons Regruk met Flair-kompetisie­het vanjaar ’n horde opwindende inskrywing­s gelok.

-

Die Tuis-span sien altyd uit na dié tyd van die jaar wanneer die inskrywing­s in ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie beoordeel word. Ons wag in spanning vir die sluitingsd­atum, want ons wil sien wat lesers alles gedoen het.

En ons lesers het weer eens gewys wat in hulle steek! Wonderlike stories, vernuftige planne en, natuurlik, die mooiste leefruimte­s, van hele huise tot net een vertrek.

Ons het versigtig deur die inskrywing­s gesif om die semi-finaliste te kies, en die finale keuse het weer ’n uitgerekte debat tot gevolg gehad – daar kon immers net 10 wees!

Vanjaar se reëls het bepaal dat die huiseienaa­r minstens 50% van die werk self moes gedoen het. Ons het elke begroting deeglik nagegaan en een ding is seker: ons top-10 weet hoe om hul rande te rek!

STEM & WEN

Soos verlede jaar het Tuis-lesers ook ’n sê in wie uiteindeli­k tot die top-5 deurdring – die inskrywing wat die meeste stemme kry, is verseker van ’n plek in die top-5. En die beste van als? Daar’s weer pryse op die spel vir almal wat ’n aanlynstem uitbring. So maak jy: 1 Gaan na fixit.tuis.co.za. Klik op “Top 10”. 2 Kies jou gunsteling, klik op die “Vote Now”-blokkie, en vul jou e-posadres in. Klik “submit”.

3 Die stemming is oop van 12:00 op Maandag, 14 Augustus tot 12:00 op Vrydag, 1 September.

 ??  ?? # 2 Elkeen van dié tien semifinali­ste kry ’n R3000geske­nkbewys van BUCO en Timbercity!
# 2 Elkeen van dié tien semifinali­ste kry ’n R3000geske­nkbewys van BUCO en Timbercity!
 ??  ?? #1 So lyk die uitblinker­s (in geen bepaalde volgorde nie):
#1 So lyk die uitblinker­s (in geen bepaalde volgorde nie):
 ??  ?? WIE Michael en Antonia Astrup WAAR Blairgowri­e, Johannesbu­rg WAT Hele huis KOSTE R719 100 Voor
WIE Michael en Antonia Astrup WAAR Blairgowri­e, Johannesbu­rg WAT Hele huis KOSTE R719 100 Voor
 ??  ?? WIE Herbert en Marlene Trollip WAAR Paarl WAT Kombuis KOSTE R79 750 Voor
WIE Herbert en Marlene Trollip WAAR Paarl WAT Kombuis KOSTE R79 750 Voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa